Russ Tamblyn

Russ Tamblyn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Russell Irving Tamblyn
Geboorte 30 Desember 1934 (1934-12-30)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Amber Tamblyn
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1948–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Russ Tamblyn (gebore 30 Desember 1934) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Seven Brides for Seven Brothers (1954), West Side Story (1961), The Haunting (1963), en Drive (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy